Stoke Mandeville is 'n dorp asook 'n "civil parish" in die Verenigde Koninkryk. Die dorp lê binne die Aylesbury Vale-distrik, 4,8 kilometer (3 myl) suidoos van Aylesbury in die graafskap Buckinghamshire. Volgens die sensusopname beslaan Stoke Mandeville 'n gebied van 1,460 akkers (5.9 km2).

Die Paralimpiese Somerspele van 1984 is deels hier en deels in New York Stad in die Verenigde State aangebied.

Fotogalery

Eksterne skakels

Die Stoke Mandeville-stadion Webtuiste van Stoke Mandeville se gekombineerde skool Gids tot Stoke Mandeville

Kategorie:Nedersettings in Engeland