duimnael|Piktogram wat handfiets aandui duimnael|Handfiets
'n Handfiets is 'n voertuig, soortgelyk aan 'n fiets, wat met die ryer se arms instede van die bene aangedryf word. Die meeste handfietse het drie wiele: waarvan twee vrylopende agterwiele en een 'n bestuurbare voorwiel is.
Sien ook Pieter du Preez, bekende Suid-Afrikaanse handfietsryer. Ernst van Dyk, bekende Suid-Afrikaanse handfietsryer.
Eksterne skakels
Union Cycliste Internationale
Kategorie:Fietsry Kategorie:Paralimpiese sportsoorte