Die Pantoffelklipmossel (Crepidula porcellana) kom aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voor. Dit het 'n traandruppelvorm met 'n gladde skulp wat bruin tot roesbruin van kleur is.

Bron Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007.

Kategorie:Klipmossels