Stratford is 'n stad in die Kanadese deelstaat Ontario met ongeveer 30 000 inwoners. Die stad is vernoem na die Engelse dorp Stratford-upon-Avon, geboorteplek van William Shakespeare. Stratford is die tuisdorp van die internasionale popsensasie Justin Bieber.
Kategorie:Nedersettings in Ontario