duimnael|Swart sade met oranje arille en die oopgespronge vrugkapsules van Strelitzia reginae

Strelitzia is 'n plant genus wat behoort tot die familie Strelitziaceae.

Spesies en hibriede Vyf spesies word erken, alhoewel aangedui is dat een—S. juncea— geneties binne 'n ander, naamlik S. reginae, genestel is. Dit is moontlik 'n mutasie wat in die proses is om in sy eie spesie te verander.

Beeld Wetenskaplike naam Volksnaam Verspreiding Strelitzia alba (sin. S. augusta) Kaapse wildepiesang Tuinroete langs die mees suidelike kusstreke van die Oos- en Wes-Kaap in Suid-Afrika Strelitzia caudata Bergwildepiesang Chimanimaniberge van Zimbabwe suid na Mosambiek, die Noordelike Provinsies van Suid-Afrika, en Eswatini Strelitzia nicolai Kuswildepiesang Mosambiek, Botswana, Zimbabwe, en Oostelike Suid-Afrika van die Groot-Visrivier noordwaarts tot Richardsbaai Strelitzia reginae (syn. S. parvifolia) Kraanvoëlblom Suid-Afrika (die Oos- en Wes-Kaap en KwaZulu-Natal) Strelitzia juncea (Ker Gawl.) African desert bananaStrelitzia juncae , Royal Botanic Gardens, Kew Suid-Afrika naby Uitenhage, Patensie, en net noord van Port Elizabeth Strelitzia × kewensis (kunsmatige hibried tussen S. reginae en S. augusta) Hierdie hibried het bleekgeel blomme, maar word nie meer in verbouing opgemerk nie. Dit is in 1909 te Kew Botaniese Tuin beskryf. S. augusta word vandag as 'n sinoniem vir S. alba of 'n naverwante spesie beskou.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Plants of the World Online

Verwysings

Kategorie:Bome van Afrika

Kategorie:Flora van Suid-Afrika