Lecythidaceae is die Brasiliaanse neut-familie wat hoort tot die orde Ericales.

Spesies Van die Suid-Afrikaanse spesies is: Poeierkwasboom Barringtonia racemosa

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000.

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies