Košice 200px Kaart Wapen 180px|senter 55px|senter Vlag 75px|senter Land Koördinate Stigting 1230 Oppervlakte: - Totaal 242,768 vk. km Hoogte bo seevlak 206 m Bevolking: - Totaal (2019) 238 593 - Bevolkingsdigtheid 991,43/vk km Tydsone UTC +1 Burgemeester Jaroslav Polaček Amptelike Webwerf kosice.sk
Košice is die tweede grootste stad in Slowakye en die grootste in Oos-Slowakye. Dit is tans (2013) saam met Marseille die kulturele hoofstad van Europa.
Besonderhede Košice het 'n oppervlakte van 242 768 km2 en 'n bevolking van 240 688, met 'n digtheid van 991,43 inwoners per vierkante meter. Dit is naby die grens met Hongarye geleë.
Daar is verskeie toeriste-attraksies; die belangrikstes is die St. Elisabeth-katedraal en Kapel van St. Michael. Ander geboue en monumente van belang is die ou stadsaal, die Ou Universiteit, Vryheidsplein en ’n aantal Oos-Slowaakse galerye en museums.
Die stad is aan die Hornád-rivier geleë. Die naburige stede is Prešov, Rožňava en Michalovce. Die huidige burgemeester is Richard Raši.
Vervoer Die vervoerstelsel in Košice bestaan uit onder meer busse en trems. Dit word per treinspoor met verskeie ander stede verbind en die D1-snelweg verbind dit met Prešov. Die stad het ook ’n lughawe.
Kategorie:Nedersettings in Slowakye