Biesdorf is 'n stadsdeel in die Berlynse distrik Marzahn-Hellersdorf wat in Oktober 1920 by Berlyn ingesluit is. In Biesorf en die aangrensende stadsdele Kaulsdorf en Mahlsdorf is die grootste samehangende gebied met enkel- en tweegesinshuise in Duitsland geleë.

Kategorie:Nedersettings in Berlyn