Die Afrikaanse alikreukel (Afrolittorina africana) is 'n seeslak (gastropode) wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom en word tot 1 cm in deursnee. Die skulp is glad, gedraai met 'n kort gepunte toring en is blougrys met 'n bruin opening. Op die opening is 'n operkulum. Dit kom voor in die tussengetysone.
Bron Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007.
Kategorie:Slakke