Die duineghwarrie (Euclea racemosa) is 'n boom wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Dit groei op duine en is 'n kusbos. In Engels staan die boom bekend as Dune Guarrie. Die plant is ook inheems in Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Egipte, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Oman, Rwanda, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Infraspesies Die spesie het ses infraspesies: Euclea racemosa subsp. bernardii F.White Euclea racemosa subsp. macrophylla (E.Mey. ex A.DC.) F.White Euclea racemosa subsp. racemosa Euclea racemosa subsp. schimperi (A.DC.) F.White Euclea racemosa subsp. sinuata F.White Euclea racemosa subsp. zuluensis F.White

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Kategorie:Bome van Afrika racemosa Kategorie:Flora van die Comore-eilande Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Djiboeti Kategorie:Flora van Egipte Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Jemen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Oman Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe