Elbe-Elster Wapen Ligging in Duitsland 100px 100px Basiese gegewens Deelstaat: Brandenburg Administratiewe setel: Herzberg (Elster) Oppervlakte: 1 889 vk km Bevolking: 104 397 (31 Desember 2016) Bevolkingsdigtheid: 55,3 inwoners per vk km Kenteken: EE, FI, LIB Administratiewe verdeling: 33 munisipaliteite Landrat: Christian Heinrich-Jaschinski (CDU) Amptelike webwerf: elbe-elster.de Ligging in Brandenburg 250px|center

Elbe-Elster (Duits amptelik: Landkreis Elbe-Elster) is 'n administratiewe distrik in die suide van die Duitse deelstaat Brandenburg. Dit is na die twee belangrikste riviere in die gebied, Elbe en Elster, vernoem. Elbe-Elster is in Desember 1993 gevorm toe drie kleiner voormalige distrikte - Herzberg, Bad Liebenwerda en Finsterwalde - saamgesmelt het.

Eksterne skakels

Kategorie:Distrikte van Brandenburg