Die 2012 Absa Curriebeker kompetisie is vanaf 10 Augustus tot 27 Oktober 2012 gespeel. Die Curriebeker is ’n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 73ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.
Die Goue Leeus was die verdedigende kampioene. Hulle het die Natalse Haaie met 42–16 in die 2011 Curriebeker Premierafdeling op Coca-Cola Park verslaan. Die eindstryd is op 27 Oktober 2012 beslis tussen die Natalse Haaie en die Westelike Provinsie met die Westelike Provinsie wat die titel gewen het.
Tabel
Tabel notas Pos = Tabel Posisie +/- = Punteverskil (Die totaal van Punte Vir minus Punte Teen) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan as daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
Wedstryddatums DatumDatumWeek 110–11 AugustusWeek 722 SeptemberWeek 217–18 AugustusWeek 828-29 SeptemberWeek 325 AugustusWeek 95-6 OktoberWeek 431 Augustus-1 SeptemberWeek 1012-13 OktoberWeek 58 SeptemberHalfeindronde20 OktoberWeek 615 SeptemberEindronde27 Oktober
Week 1
Week 2
Week 3
Week 4
Week 5
Week 6
Week 7
Week 8
Week 9
Week 10
Uitspeelwedstryde
Halfeindronde
Eindronde
Promosie-/Relegasiewedstryde Tabel 2012 Curriebeker Promosie-/Relegasietabel[ bekyk] · [ wysig] · bespreek</small>SpanGespeelGewenGelykopVerloorPunte virPunte teenPunterverskilDrieë virDrieë teenDrie-bonusVerloor-bonusPunte 1 Cheetahs 2 2 0 0 69 20 +49 9 2 1 0 9 2 OP Kings 2 0 0 2 20 69 −49 2 9 0 0 0 Die span wat bo eindig kwalifiseer om aan die 2013 Curriebeker Premierafdeling deel te neem.Die ander span kwalifiseer vir die 2013 Curriebeker Eerste Afdeling.Verduideliking van punte:*4 punte vir ’n wen*2 punte vir gelykop*1 bonuspunt vir verloor met sewe of minder punte*1 bonuspunt vir vier of meer drieë in ’n wedstryd
Wedstryde
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers Top 9 driedrukkers (Statistiek)PosNaamDrieëGespeelSpan1 Raymond Rhule 8 10 Cheetahs2 Odwa Ndungane 7 10 Natalse Haaie Rocco Jansen 7 10 Griekwas4 Deon Fourie 6 12 Westelike Provinsie5 CJ Stander 5 10 Blou Bulle6 Ruan Combrinck 4 10 Leeus Akona Ndungane 4 10 Blou Bulle Marnus Schoeman 4 10 Griekwas Sarel Pretorius 4 9 Cheetahs
Voorste puntemakers Top 10 voorste puntemakers (Statistiek)PosNaamPunteOntledingGespeelSpan1Louis Fouché137 13 Doel, 35 Straf, 2 Skep 11 Blou Bulle2Demetri Catrakilis136 23 Doel, 28 Straf, 2 Skep 12 Westelike Provinsie3Francois Brummer113 1 Drie, 18 Doel, 22 Straf, 2 Skep 10 Griekwas4Meyer Bosman106 1 Drie, 16 Doel, 23 Straf 10 Natalse Haaie5Nico Scheepers102 2 Drieë, 13 Doel, 22 Straf 10 Cheetahs6Elton Jantjies85 8 Doel, 23 Straf 7 Leeus7Butch James71 10 Doel, 17 Straf 9 Leeus8Patrick Lambie50 4 Doel, 14 Straf 3 Haaie9Raymond Rhule40 8 Drieë 10 Cheetahs10Joe Pietersen37 2 Drieë, 3 Doel, 7 Straf 8 Westelike Provinsie
Kategorie:Curriebeker Kategorie:Sport in 2012