Die Suurvy (Carpobrotus edulis) is 'n plant wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom en word tot 8 cm groot. Dit staan ook bekend as die hotnotsvy, ghoenavy of perdevy. Dit is 'n rank sukkulent met dik, vlesige blare wat met ouderdom houtagtig word. Die blomme is geel en verbleik tot ligpienk tussen Augustus en Oktober. Die blomme is 'n trekpleister vir insekte. Die blaarsap verlig bloublasie- en jellievissteke. Die plant groei op duine; dit is 'n goeie stabiliseerder van duine.
Die plant het ook twee subspesies:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:1200427-2 Carpobrotus edulis subsp. edulis Carpobrotus edulis subsp. parviflorus Wisura & Glen
Sy beweidingskapasiteit is klein:
Galery
Verwysings
Bronnelys Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. REDLIST Sanbi Plants of the World Online
edulis Kategorie:Blomme Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika