Ochnaceae is die ochna of rooihout-familie wat hoort tot die orde Malpighiales. Hierdie familie het ongeveer 30 genera en waarskynlik 600 spesies wat in die tropiese dele van Asië, Afrika en Amerika voorkom. Slegs die bekendste genus Ochna kom algemeen in Suid-Afrika voor terwyl die genus Brackenridgea relatief onlangs in die voormalige Venda ontdek is. Slegs 20 spesies kom in Suider-Afrika voor en 17 is bome.
Genera Die volgende lys van 33 genera sluit Neckia in, wat in 2014 opgewek is, plus die 32 genera wat beskryf was in die mees onlangse hersiening van Ochnaceae.Klaus Kubitzki. 2014. "Quiinaceae". pages 277-281. . In: Klaus Kubitzki (editor). 2014. The Families and Genera of Vascular Plants volume XI. Springer-Verlag: Berlin, Heidelberg, Germany. (print). (eBook). William C. Dickison and Klaus Kubitzki. 2014. "Medusagynaceae". pages 249-251. . In: Klaus Kubitzki (editor). 2014. The Families and Genera of Vascular Plants volume XI. Springer-Verlag: Berlin, Heidelberg, Germany. (print). (eBook). Die klassifikasie is van Schneider et alii (2014).
Medusagynoideae Medusagyne Quiinoideae klade Froesia klade Quiina Touroulia Lacunaria Ochnoideae Testuleeae Testulea Luxemburgieae Philacra Luxemburgia Ochneae Lophirinae Lophira Elvasiinae Perissocarpa Elvasia Ochninae Campylospermum Ouratea Idertia Brackenridgea Rhabdophyllum Ochna Sauvagesieae Blastemanthus Godoya Rhytidanthera Krukoviella Cespedesia Fleurydora Poecilandra Wallacea Neckia Schuurmansia Schuurmansiella Euthemis Tyleria Adenarake Indosinia Sauvagesia
Boom Spesies Van die Suid-Afrikaanse spesies is: Fynblaarrooihout Ochna serrulata Kouebasrooihout Ochna arborea Lekkerbreek Ochna pulchra Pronkrooihout Ochna natalitia Rooiysterhout Ochna holstii
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
Verwysings
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Malpighiales