Generaal Park Chung-hee (Koreaans: 박정희; 30 September 1917 - 26 Oktober 1979) was 'n Suid-Koreaanse politikus en soldaat. Hy was die 3de president van Suid-Korea vanaf 1963 tot sy dood in 1979.

Park Chung-hee is in 1979 deur 'n lid van die Koreaanse geheime diens in die Blou Huis doodgeskiet. Hy word deur Choi Kyu-ha opgevolg, maar in 1980 gryp generaal Chun Doo-hwan die mag.

Sy dogter, Park Geun-hye is in 2013 as die president van Suid-Korea verkies.

Bronne Park Chung-hee Gedenkmuseum Park Chung-hee Biblioteek Park Chung-hee Gedenkmuseum

Kategorie:Presidente van Suid-Korea Kategorie:Suid-Koreaanse militariste Kategorie:Diktators Kategorie:Generaals Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 1979