Die lekkerbreek (Ochna pulchra) is 'n klein boompie wat in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voorkom. Verder noord kom die boom in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Gaboen, Mosambiek, Namibië, die Republiek die Kongo, Zambië en Zimbabwe voor.
Die boom se FSA-nommer is 483.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Bome van Afrika pulchra Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Gaboen Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe