Die Namakwarooiklapperbos (Erythrophysa alata) is 'n boom wat inheems is in Namibië en Suid-Afrika. Dit kom onder andere voor in in rotsagtige hellings in Namakwaland. Die boom het drie lobbige vrugte wat soos rooi ballonne lyk. Die boom se FSA-nommer is 436.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Erythrophysa Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika