Die voëlsitboom (Antidesma venosum) is 'n klein, immergroen boompie wat deels is van die Phyllanthaceae familie.

Manlike en vroulike blomme word op verskillende bome geproduseer en het 'n onaangename reuk. Die vrugte kom voor in trossies van ongeveer 10 cm lank. Elke vrug is sowat 8 x 4 mm groot en vlesig. Die vrugte is groen wanneer hulle jonk is en word later helderrooi en uiteindelik perserig-swart.

duimnael|links|Vrugte van die Voëlsitboom in die Krantzkloof-natuurreservaat.

Verspreiding Dit is inheems in Suid-Afrika is en in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voorkom. Dit kom aan die ooskus, van noord van Oos-Londen, tot by Mosambiek voor. In Afrika is die boom inheems aan Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Caprivistrook in Namibië, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

In Asië is die boom inheems in suidoos en suidsentraal China, Hainan, Laos, Thailand en Viëtnam.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika venosum Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Burkina Faso Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Gaboen Kategorie:Flora van Gambië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Guinee-Bissau Kategorie:Flora van Hainan Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Laos Kategorie:Flora van Liberië Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mali Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Niger Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Senegal Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Thailand Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Viëtnam Kategorie:Flora van die Volksrepubliek China Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe