duimnael|Kenteken van die Statebondspelevereniging, organiseerder van die Statebondspele duimnael|Posseël ter herdenking van die Statebondspele van 1958

Die Statebondspele of Gemenebesspele (Engels: Commonwealth Games) is 'n sporttoernooi wat al om die vier jaar, twee jaar na elke Olimpiese Somerspele, vir lidlande van die Britse Statebond aangebied word. Ongeveer 4 500 tot 5 000 atlete neem hieraan deel, wat dit na die Olimpiese Somerspele die grootste sportbyeenkoms ter wêreld maak.

Alhoewel die Britse Statebond 56 lidlande het, is daar 74 deelnemende spanne by die Statebondspele, omdat 'n aantal Britse oorsese gebiede onder hul eie vlae meeding. Die vier lande van die Verenigde Koninkryk – Engeland, Skotland, Wallis en Noord-Ierland – stuur ook aparte spanne.

Slegs ses lande het aan elke Statebondspele deelgeneem: Australië, Kanada, Engeland, Nieu-Seeland, Skotland en Wallis. Suid-Afrika neem weer, sedert hulle hertoetrede in 1994, aan hierdie Statebondspele deel. Die volgende Statebondspele sal in 2030 in die Indiese stad Ahmedabad aangebied word. Afrika bly die enigste vasteland waar geen Statebondspele aangebied is nie.

Geskiedenis duimnael|400px|Kaart van die boikot tydens die Statebondspele 1986 Die idee vir 'n kompetisie tussen die lande van die Britse Ryk is vir die eerste keer in 1891 deur ds. Astley Cooper voorgestel. Die eerste Britse Rykspele is daarna is 1930 aangebied. Die geleentheid se naam in 1954 na die Britse Ryk en Statebondspele verander. Daarna verander die naam na die Britse Statebondspele in 1970 en na die huidige naam van Statebondspele in 1978.

Nege nasies het die Statebondspele tot dusver aangebied. 19 stede in sewe lande het die geleentheid aangebied. Australië het vyf Statebondspele (in 1938, 1962, 1982, 2006 en 2018) aangebied. Kanada het vier Statebondspele (1930, 1954, 1978 en 1994) aangebied. Drie stede het die Statebondspele meer as een keer aangebied: Auckland (in 1950 en 1990), Edinburg (in 1970 en 1986) en Glasgow (in 2014 en 2026).

Die Statebondspele is twee keer aan Suid-Afrikaanse stede toegewys (in 1934 aan Johannesburg en 2022 aan Durban), maar albei geleenthede is gekanselleer, in 1934 weens die diskriminasie teen swart en Asiatiese atlete deur die Suid-Afrikaanse regering en in 2022 weens die gebreek aan finansiële middels deur die gasheer. Die Statebondspele is onderskeidelik aan Londen (1934) en Birmingham (2022) toegewys.

Twee uitgawes van die Statebondspele is deur verskeie lande geboikot. Nigerië het die Statebondspele van 1978 in Edmonton in protes teen Nieu-Seeland se sportkontakte met apartheid-Suid-Afrika geboikot. Uganda het ook nie aan hierdie spele deelgeneem nie in protes teen beweerde Kanadese vyandigheid teen die regering onder Idi Amin. In 1986 het 32 van die 50 kwalifiserende lande die Statebondspele in Edinburg geboikot in protes teen die sportkontakte van die Verenigde Koninkryk onder Margaret Thatcher met apartheid-Suid-Afrika.

Uitslae Uitslae volgens jare <center> {| class="wikitable" style="text-align:center;" ! rowspan=1 style="background:#2471A3; color:white;" | Uitgawe ! rowspan=1 style="background:#2471A3; color:white;" | Jaar ! rowspan=1 style="background:#2471A3; color:white;" | Gasheer ! rowspan=1 style="background:#2471A3; color:white;" | Geopen deur ! rowspan=1 style="background:#2471A3; color:white;" | Begin ! rowspan=1 style="background:#2471A3; color:white;" | Einde ! rowspan=1 style="background:#2471A3; color:white;" | Sporte ! rowspan=1 style="background:#2471A3; color:white;" | Gebeure ! rowspan=1 style="background:#2471A3; color:white;" | Nasies ! rowspan=1 style="background:#2471A3; color:white;" | Deelnemers ! rowspan=1 style="background:#2471A3; color:white;" | Beste span |- ! colspan="11" style="text-align:center;" |Inter-Ryk Kampioenskappe |- | – |1911 |align=center| Londen, Engeland |George V |align=center| 12 Mei |align=center| 1 Junie | 4 || 9 || 4 || Onbekend |align=center| |- ! colspan="11" style="text-align:center;" |Britse Rykspele |- | I |1930 |align=center| Hamilton, Kanada |Lord Willingdon |align=center| 16 Augustus |align=center| 23 Augustus | 6 || 59 || 11 || 400 |align=center rowspan="2"| |- | II |1934 |align=center| Londen, EngelandOorspronklik aan Johannesburg, Suid-Afrika, toegewys | |align=center| 4 Augustus |align=center| 11 Augustus | 6 || 68 || 16 || 500 |- | III |1938 |align=center| Sydney, Australië |Lord Wakehurst |align=center| 5 Februarie |align=center| 12 Februarie | 7 || 71 || 15 || 464 |align=center| |- |align=center| – |align=center| 1942 |align=center| Montreal, Kanada |rowspan="2" colspan=12 align=center | Gekanselleer as gevolg van die Tweede Wêreldoorlog The Complete Book of The Commonwealth Games (Gold Coast Edition) by Graham Groom (2017)|- |align=center| – |align=center| 1946 |align=center| Cardiff, Wallis |- | IV |1950 |align=center| Auckland, Nieu-Seeland |Bernard Freyberg |align=center| 4 Februarie |align=center| 11 Februarie | 9 || 88 || 12 || 590 |align=center| |- ! colspan="11" style="text-align:center;" |Britse Ryk en Statebondspele |- | V |1954 |align=center| Vancouver, Kanada |Harold Alexander |align=center| 30 Julie |align=center| 7 Augustus | 9 || 91 || 24 || 662 |align=center rowspan="2"| |- | VI |1958 |align=center| Cardiff, Wallis |rowspan="3"|Philip, Hertog van Edinburg |align=center| 18 Julie |align=center| 26 Julie | 9 || 94 || 36 || 1122 |- | VII |1962 |align=center| Perth, Australië |align=center| 22 November |align=center| 1 Desember | 9 || 104 || 35 || 863 |align=center| |- | VIII |1966 |align=center| Kingston, Jamaika |align=center| 4 Augustus |align=center| 13 Augustus | 9 || 110 || 34 || 1050 |align=center| |- ! colspan="11" style="text-align:center;" |Britse Statebondspele |- | IX |1970 |align=center| Edinburg, Skotland |rowspan="2"|Philip, Hertog van Edinburg |align=center| 16 Julie |align=center| 25 Julie | 9 || 121 || 42 || 1383 |align=center rowspan="2"| |- |X |1974 |align=center| Christchurch, Nieu-Seeland |align=center| 24 Januarie |align=center| 2 Februarie | 9 || 121 || 38 || 1276 |- ! colspan="11" style="text-align:center;" |Statebondspele |- | XI |1978 |align=center| Edmonton, Kanada |Elizabeth II |align=center| 3 Augustus |align=center| 12 Augustus | 10 || 128 || 46 || 1474 |align=center| |- | XII |1982 |align=center| Brisbane, Australië |Philip, Hertog van Edinburg |align=center| 30 September |align=center| 9 Oktober | 10 || 142 || 46 || 1583 |align=center| |- | XIII |1986 |align=center| Edinburg, Skotland |Elizabeth II |align=center| 24 Julie |align=center| 2 Augustus | 10 || 163 || 26 || 1662 |align=center| |- | XIV |1990 |align=center| Auckland, Nieu-Seeland |Edward, Graaf van Wessex |align=center| 24 Januarie |align=center| 3 Februarie | 10 || 204 || 55 || 2073 |align=center rowspan="6"| |- | XV |1994 |align=center| Victoria, Kanada |Elizabeth II |align=center| 18 Augustus |align=center| 28 Augustus | 10 || 217 || 63 || 2557 |- | XVI |1998 |align=center| Kuala Lumpur, Maleisië |Mahathir Mohamad |align=center| 11 September |align=center| 21 September | 15 || 213 || 70 || 3633 |- | XVII |2002 |align=center| Manchester, Engeland |rowspan="2"|Elizabeth II |align=center| 25 Julie |align=center| 4 Augustus | 17 || 281 || 72 || 3679 |- |XVIII |2006 |align=center| Melbourne, Australië |align=center| 15 Maart |align=center| 26 Maart | 16 || 245 || 71 || 4049 |- |XIX |2010 |align=center| Delhi, Indië |Pratibha Patil |align=center| 3 Oktober |align=center| 14 Oktober | 17 || 272 || 71 || 4352 |- |XX |2014 |align=center| Glasgow, Skotland |Elizabeth II |align=center| 23 Julie |align=center| 3 Augustus | 18 || 261 || 71 || 4947 |align=center| |- |XXI |2018 |align=center| Goudkus, Australië |rowspan="2"|Charles, Prins van Wallis |align=center| 4 April |align=center| 15 April | 18 || 275 || 71 || 4426 |align=center rowspan="3"| |- |XXII |2022 |align=center| Birmingham, EngelandOorspronklik aan Durban, Suid-Afrika, toegewys |align=center| 28 Julie |align=center| 8 Augustus | 20 || 283 || 72 || 4822 |- |XXIII |2026 |align=center| Glasgow, SkotlandOorspronklik aan Victoria, Australië, toegewys |Charles III |align=center| 23 Julie |align=center| 3 Augustus | 10 || 215 || 74 || 2715 |- |XXIV|2030 |align=center| Ahmedabad, Indië | |align=center| |align=center|

</center>Nota: Die Inter-Ryk Kampioenskappe van 1911 in Londen word as 'n voorloper vir die moderne Statebondspele beskou, maar word gewoonlik nie as 'n amptelike uitgawe van die Spele self beskou nie.''

Statebondspele volgens gashere duimnael|400px|Ligging van die spele en die deelnemende lande:

• Gasheerstede met jaar van die spele No. Land Vasteland Getal Jaar(e) aangebied 1 Oseanië 5 1938, 1962, 1982, 2006, 2018 2 Amerikas 4 1930, 1954, 1978, 1994 Europa 4 (1911), 1934, 2002, 2022 Europa 4 1970, 1986, 2014, 2026 5 Oseanië 3 1950, 1974, 1990 6 Asië 2 2010, 2030 7 Asië 1 1998 Amerikas 1 1966 Europa 1 1958

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf van die Statebondspele

Kategorie:Britse Statebond Kategorie:Sportkompetisies