Bob Neuwirth (20 Junie 1939, Akron, Ohio, Verenigde State van Amerika - 18 Mei 2022) was 'n Amerikaanse musikant (kitaar, koor, banjo). In die sestiger jare tree hy saam met Bob Dylan op. Hy is die mede-skrywer van die lied "Mercedes Benz" saam met Janis Joplin. In 1994 het hy saam met John Cale gewerk en die album Last Day on Earth vrygestel.http://www.allmusic.com/album/last-day-on-earth-mw0000111999
Albums Bob Neuwirth (1974) Back to the Front (1988) 99 Monkeys (1990) Look Up (1996)http://www.allmusic.com/artist/bob-neuwirth-p13780/biography Last Day on Earth (1994) − met John Cale Havana Midnight (1999)
Verwysings
Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2022