Die Wembley-stadion (dikwels kortweg "Wembley") is 'n sokkerstadion in Wembley in die noordweste van Londen. Die stadion het 90 000 sitplekke.
Die stadion is vanaf 2003 tot 2007 op die selfde plek as die eerste Wembley-stadion gebou. Daar is 'n boog oor die nuwe stadion wat so ontwerp is dat dit nie 'n skaduwee oor die veld sal gooi nie.
Naas sport word die stadion ook vir konserte aangewend. Groepe soos Metallica, Muse, George Michael en selfs Lucas Maree het al hier opgetree.
Die stadion is tydens die Olimpiese Somerspele van 2012 vir sokkerwedstryde ingespan en tydens die Rugbywêreldbeker 2015 vir rugbywedstryde.
Wedstryde Rugbyliga Hierdie wedstryde is in die ou Wembley-stadion beslis: Wedstryd# Datum Telling Toeskouers Notas1 18 Januarie 1930 versl. 26–10 20 000 Eindwedstryd van die 1929-30 Kangaroo-toer2 30 Desember 1933 versl. 51–19 10 000 34ste wedstryd van die 1933–34 Kangaroo-toer in Groot-Brittanje3 12 Maart 1949 versl. 12–5 15 000 Gespeel as deel van die 1948–49 Europese Rugbyliga-kampioenskap4 16 Oktober 1963 versl. 22–16 13 946 Gespeel as deel van die 1963-64 Kangaroo-toer in Groot-Brittanje en Frankryk die As-reeks5 3 November 1973 versl. 21–12 9 874 Gespeel as deel van die 1973 Kangaroo-toer in Groot-Brittanje en Frankryk die As-reeks6 27 Oktober 1990 versl. 19–12 54 569 Gespeel as deel van die 1990 As-reeks7 24 Oktober 1992 versl. 10–6 73 631 1992 Rugbyliga Wêreldbeker-eindstrydNuwe internasionale rugbyliga bywoningsrekord8 16 Oktober 1993 versl. 17–0 36 131 1ste Toets van die 1993 Groot-Brittanje vs Nieu-Seeland toetsreeks9 22 Oktober 1994 versl. 8–4 57 034 Gespeel as deel van die 1994 As-reeks10 7 Oktober 1995 versl. 20–16 41 271 Openingswedstryd van die 1995 Rugbyliga Wêreldbeker11 28 Oktober 1995 versl. 16–8 66 540 1995 Rugbyliga Wêreldbeker-eindstryd12 1 November 1997 versl. 38–14 41 135 Gespeel as deel van die Superliga toetsreeks
Rugbyunie Hierdie wedstryde is in die ou Wembley-stadion beslis: Datum Toernooi Tuisspan Wegspan Toeskouers 17 Oktober 1992 1992 Internasionale Herfsreeks 26 13 29 November 1997 1997 Internasionale Herfsreeks 7 42 5 April 1998 1998 Vyfnasies-toernooi 0 51 75 000 7 Maart 1998 1998 Vyfnasies-toernooi 19 13 72 000 14 November 1998 1998 Internasionale Herfsreeks 20 28 20 Februarie 1999 1999 Vyfnasies-toernooi 23 29 76 000 11 April 1999 1999 Vyfnasies-toernooi 32 31 76 000
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966 Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966. DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 11 Julie 1966 19:30 0–0 Groep A 87 148 13 Julie 1966 19:30 1–1 Groep A 69 237 16 Julie 1966 19:30 2–0 Groep A 92 570 19 Julie 1966 16:30 0–0 Groep A 61 112 20 Julie 1966 19:30 2–0 Groep A 98 270 23 Julie 1966 15:00 1–0 Kwarteindrondte 90 584 26 Julie 1966 19:30 2–1 Halfeindrondte 94 493 28 Julie 1966 19:30 2–1 Klein finale 87 696 30 Julie 1966 15:00 4–2 (e.t.) Eindstryd 96 924
Europese Sokkerkampioenskap 1996 Hoofartikel: Europese Sokkerkampioenskap 1996. DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 8 Junie 1996 15:00 1–1 Groep A 76 567 15 Junie 1996 15:00 0–2 Groep A 76 864 18 Junie 1996 19:30 1–4 Groep A 76 798 22 Junie 1996 16:00 0–0 (2–4 straf.) Kwarteindrondte 75 440 26 Junie 1996 20:30 1–1 (6–5 straf.) Halfeindrondte 75 862 30 Junie 1966 20:00 1–2 (e.t.) Eindstryd 73 611
Rugbywêreldbeker 2015 Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2015. DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 20 September 2015 16:45 26–16 Groep C 89 019 27 September 2015 16:45 44–10 Groep D 89 267
Fotogalery
Eksterne skakels
Die Wembley-stadion se amptelike webwerf
Kategorie:Sportgeriewe in Londen Kategorie:Sokkerstadions in Engeland Kategorie:Rugbystadions in Engeland Kategorie:Rugbywêreldbekerstadions Kategorie:FIFA Wêreldbekerstadions