Die waterbessie (Syzygium cordatum) is 'n middelgroot boom wat aan die ooskus van Suid-Afrika en veral in KwaZulu-Natal voorkom. Dit kom ook in Mpumalanga, Limpopo en Zimbabwe voor. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys. Die boom se FSA-nommer is 555.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Fotogalery

Verwysings

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. http://redlist.sanbi.org/species.php?species=2948-1

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Syzygium Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe