Taylor Lautner (gebore te Grand Rapids, Michigan, op 11 Februarie 1992) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is veral bekend vir sy vertolking van Jakob Swart in die Twilight Saga-reeks. Voor dit het hy onder andere in familiefilms soos The Adventures of Sharkboy and Lavagirl en Cheaper by the Dozen 2 gespeel.
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu