duimnael|regs|300px|Breekwater-vuurtoring by Kaapstadse Hawe

Die Breekwater-vuurtoring by die Kaapstadse Hawe is 'n 10 meter (33 voet) hoë vierkantige tralietoring met 'n fokale vlak van 13 meter (43 voet). Die toring was eers groen met 'n wit lanterndak, maar nou is die hele toring groen geverf. Die toring is geleë aan die punt van die breekwater, teen die noordwestekant van die hawe, en verskaf 'n groen flits elke 10 sekondes.Lighthouses of Western South Africa, besoek 24 Junie 2012

Geskiedenis Die vuurtoring vervang 'n lamppaallig wat in 1916 geïnstalleer is.Lighthouses of Western South Africa, besoek 24 Junie 2012

Sien ook Vuurtorings van Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika