Tecnológico de Antioquia - Institución Universitaria (TdeA), ook bekend as Tecnológico de Antioquia, is 'n instelling van hoër onderwys in Colombia, geleë in die departement van Antioquia, wat tegniese, tegnologiese, professionele en gevorderde opleiding bied. Hulle hoofkantoor is in die stad Medellín geleë. Tech word tans beskou as een van die beste kolleges van Colombia.

Eksterne skakels

Tecnológico de Antioquia TdeA-tv Tecnológico de Antioquia on Twitter

Kategorie:Colombia Kategorie:Universiteite