Saitama (Japannees: さいたま市, [saꜜitama]) is 'n stad met 1 324 854 inwoners (2021) in Sentraal-Japan, op Honsjoe-eiland. Die burgemeester is Hayato Shimizu. Die oppervlakte is 217,43 km². Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam aangebied het.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Japan