Sendai (Japannees: 仙台市) is 'n stad met 1 049 824 inwoners (2012) in Sentraal-Japan, op Honsjoe-eiland. Die burgemeester is Emiko Okuyama. Die oppervlakte is 788,09 km². Die stad was op 11 Maart 2011 deur die Tōhoku-aardbewing en die daaropvolgende tsoenami geskud en verwoes, wat meer as 15 700 sterftes veroorsaak het.
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Japan