duimnael|'n Naaldwoud __NOTOC__ duimnael|Toename (groen) en afname (rooi) in globale woudbedekking duimnael|'n Kaart van die V.S.A. se biomassa-konsentrasie, 'n maatstaf van die hoeveelheid organiese koolstof wat in die stamme, takke en blare van bome gestoor word.

'n Woud is 'n stuk land wat dig met bome begroei is. 'n Bos bome word amptelik as 'n woud beskryf as meer as 64% van die lug met boomtoppe bedek is. Plante en struike groei gewoonlik onder die bome.

Woude is die oorheersende landelike ekostelsel van die aarde en is oor die hele wêreld versprei.

Woude kan geklassifiseer word as: Naaldwoude Loofwoude Tropiese reënwoude Mediterreense woude

Kyk ook Boom Ontbossing

Bronnelys Harris, John: Our shrinking land. In: Conserva. Departement van Omgewingsake. Deel 6, nr. 4, Julie/Augustus 1991. ISSN 0258-3313 Raath, Johan: 'n Behoefte aan bome. In: Conserva. Departement van Omgewingsake. Deel 6, nr. 4, Julie/Augustus 1991. ISSN 0258-3313 Reyneke, P.G.: Bome vir 'n groener Suid-Afrika. In: Conserva. Departement van Omgewingsake. Deel 5, nr. 4, Julie 1990. ISSN 0258-3313 Searll, Juenesse: Bome vir Afrika. In: Conserva. Departement van Omgewingsake. Deel 6, nr. 4, Julie/Augustus 1991. ISSN 0258-3313

Verwysings

Eksterne skakels