Die Deal-vuurtoring is op 1 November 1973 in gebruik geneem en het die Donkin Hill-vuurtoring vervang. Lighthouses of South Africa, besoek 12 Junie 2012 Hierdie 22 meter (72 voet) hoë tralietoring het 'n fokale vlak van 27 meter (89 voet), en lewer 'n wit flits elke 10 sekondes. Die lantern is rooi geverf.Lighthouses of Eastern South Africa , besoek 12 Junie 2012 Die toring is geleë in Port Elizabeth, langs die N2/M4-wisselaar noord van die middestad. Dit is vernoem na die Britse Setlaars van Deal in Kent.
Sien ook Vuurtorings van Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika