Die breëblaarboekenhout (Faurea rochetiana) – voorheen bekend as Faurea speciosa – is 'n boom wat in Suid-Afrika in Limpopo, Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal voorkom. Buite Suid-Afrika is die boom inheems in Angola, Benin, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Kameroen, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Die boom is klein en blaarryk. Dit het breër blare, groter blomme en blom-are en ook digter behaarde takkies as die Bosveldboekenhout. Die boom se FSA-nommer is 76.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Faurea Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe