Die 2000 Super 12-seisoen het in Februarie 2000 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 27 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.
Tabel
Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Punte teen (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums DatumDatumWeek 125–27 FebruarieWeek 814-15 AprilWeek 23-5 MaartWeek 920–22 AprilWeek 310-11 MaartWeek 1028-30 AprilWeek 417–18 MaartWeek 115-7 MeiWeek 524–26 MaartWeek 1212–13 MeiWeek 631 Maart-2 AprilHalfeindronde20 MeiWeek 77-9 AprilEindronde27 Mei Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Week 1 Geen dagligbesparing in Brisbane
Week 2
Loslootjie: Brumbies, Crusaders
Week 3
Loslootjie: Chiefs, Reds
Week 4
Loslootjie: Blues, Northern Bulls
Week 5 Sondag 26 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Blues, Chiefs
Week 6
Week 7
Week 8
Loslootjie: Cats, Hurricanes
Week 9 Paasnaweek
Loslootjie: Stormers, Waratahs
Week 10
Week 11
Week 12
Uitspeelwedstryde
Halfeindronde
Eindronde
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers Top 8 driedrukkers (Statistiek)PosNaamDrieëSpan1 Andrew Walker 13 Brumbies2 Marika Vunibaka 11 Highlanders3 Breyton Paulse 10 Stormers Christian Cullen 10 Hurricanes5 Caleb Ralph 8 Crusaders6 Chris Latham 7 Reds Mark Bartholomeusz 7 Brumbies Ron Cribb 7 Blues
Voorste puntemakers Top 10 voorste puntemakers (Statistiek)PosNaamPunteSpan1Stirling Mortlock194 (4 Drieë, 39 Doel, 32 Straf) Brumbies2Andrew Mehrtens160 (23 Doel, 36 Straf, 2 Skep) Crusaders3Matt Burke158 (3 Drieë, 19 Doel, 35 Straf) Waratahs4Tony Brown150 (1 Drie, 20 Doel, 34 Straf, 1 Skep) Highlanders5Braam van Straaten129 (1 Drie, 23 Doel, 26 Straf) Stormers6Jannie de Beer123 (9 Doel, 31 Straf, 4 Skep) Noordelike Bulls7David Holwell105 (3 Drieë, 21 Doel, 16 Straf) Hurricanes8Adrian Cashmore98 (3 Drieë, 16 Doel, 17 Straf) Blues9Shane Drahm91 (11 Doel, 23 Straf) Reds10Gaffie du Toit91 (11 Doel, 22 Straf, 1 Skep) Sharks
Sien ook
Super 14 konsessie-areas Lys van Superrugbyrekords
Kategorie:Sport in 2000 Kategorie:Superrugby