Pieter Johannes Frederik Greyling (16 Mei 1942 te Zastron) is 'n oud-Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se vyf-en-dertigste Springbokkaptein. Hy het Curriebekerrugby vir die Vrystaat en Transvaal gespeel.

Eksterne skakels

Kategorie:Springbokkapteins Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Alumni van Hoërskool Sentraal, Bloemfontein