Die Ifafastrand-vuurtoring is in 1980 opgerig. Dit is 'n 23 m hoë tralietoring van metaal, met 'n fokale vlak van 35 m. Die vuurtoring is geleë in Ifafastrand, 'n kusdorp ongeveer 100 km suidwes van Durban.Lighthouses of Eastern South Africa , besoek 8 Junie 2012
Sien ook Vuurtorings van Suid-Afrika
Bronne PUB 112 List of Lights, Radio Aids and Fog Signals, Prepared and published by the National Geospatial-Intelligence Agency, Springfield, VA2011, pg533
Verwysings
Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika