thumb|Áo dài|'n Vrou wat ao dai dra. Mei 2021.
Áo dài (uitgespreek: Au-jaai in die suide en Au-saai in die noorde) is 'n gemoderniseerde tradisionele kledingstuk van Viëtnam. Dit word deur vroue gedra. Áo dài het in die Suid-Viëtnamese Nguyendinastie ontstaan. Viëtnamese vroue dra dit op verskeie geleenthede. Skoolmeisies moet dit ook dra. Lugwaardinne van Vietnam Airlines dra dié uitrusting wanneer hulle aan diens is.
Bronnelys
Kategorie:Kultuur in Viëtnam Kategorie:Kleding