Die moerasvy (Ficus trichopoda) is 'n boom wat voorkom in die kus- en moeraswoude in noordelike KwaZulu-Natal waar dit soms op steltwortels staan wat uit die hooftakke groei. Die vye word tot 2.5 cm in deursnee en word in pare in die blaaroksels gedra. Die blare is groot – 15 x 12 cm – en helder blinkgroen met byna wit are. Die boom se FSA-nommer is 54.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Buite Suid-Afrika is die spesie inheems in Benin, Burkina Faso, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Gaboen, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Madagaskar, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda en Zambië.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Eksterne skakels

trichopoda Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Burkina Faso Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Gaboen Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Guinee-Bissau Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mali Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Niger Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Senegal Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië