Sétif (Arabies: سطيف) is die hoofstad van die Sétif-provinsie, in noordoostelike Algerië. Die stad het ongeveer 290 duisend inwoners en is een van die koudste plekke in die land.
duimnael|links|Sétif vanuit die lug
Eksterne skakels
Kategorie:Geografie van Algerië