Noord-Yorkshire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap Noord-YorkshireHoofstad NorthallertonOppervlakte8 608 km²Bevolking1 153 400 (2017)Bevolkingsdigtheid133 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekNoord-YorkshireAdministratiewe setel NorthallertonISO 3166-2:GB-NYKOppervlakte8 038 km²Bevolking601 200 (2011)Bevolkingsdigtheid74,8 inw./km²Webtuistewww.northyorks.gov.ukDistrikte en Unitêre owerhede250px Selby Harrogate Craven Richmondshire Hambleton Ryedale Scarborough York Redcar and Cleveland Middlesbrough Stockton-on-Tees
Noord-Yorkshire (Engels: North Yorkshire; uitgespreek /ˈjɔːkʃə/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Harrogate, Northallerton en Scarborough.
Noord-Yorkshire het 'n geskatte bevolking van 1 153 400 in 2017 gehad en is dus die 16de grootste graafskap in die land.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Graafskappe in Engeland