Die kransbessie (Gerrardina foliosa) is 'n klein tot middelslag boompie wat voorkom noord van die Groot-Keirivier, deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga en Limpopo asook Eswatini. Die boom groei op die rande van woude, vanaf seevlak tot in die hoogliggende newelstreek. Die blare is heldergroen en blink en die blomme ongeveer 5 mm in deursnee. Die vrugte is ryp wanneer hulle rooi is en is ongeveer 8 mm in deursnee.

Die boom se FSA-nommer is 500.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online

foliosa Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika