Die Tugelavuurtoring is geleë aan die noordekant van die mond van die Tugelarivier, ongeveer 100 km noord-oos van Durban en 10 km suid-oos van Tugela.The Lighthouse Directory – Lighthouses of Eastern South Africa , besoek op 31 Mei 2012 Hierdie aktiewe vuurtoring is in Desember 2007Rebcon – List of Projects, besoek op 31 Mei 2012 voltooi. Hierdie ronde betontoring is 21 m hoog en het 'n fokale vlak van 35 m. Die toring is wit geverf met smal swart horisontale bande, die lantern is rooi geverf. Die betontoring vervang die ou aluminium-tralietoring wat sedert 1972 in gebruik was.
Verwysings
Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika