Phahameng is 'n nedersetting in die noordwestelike Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Phahameng waar die dorp Bultfontein se swartmense gewoon het. Volgens die 2001-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 20 063 gehad.2001-sensus (Phahameng)
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat