Bedfordshire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap BedfordshireOppervlakte1 235 km²Bevolking617 100 (2011)Bevolkingsdigtheid499 inw./km²Distrikte en Unitêre owerhede 250px Bedford Sentraal-Bedfordshire Luton
Bedfordshire (uitgespreek /ˈbɛdfərdʃər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Bedford, Dunstable en Luton. Bedfordshire het 'n bevolking van 617 100 in 2011 gehad en is dus die 36ste grootste graafskap in die land.
Eksterne skakels
Kategorie:Graafskappe in Engeland