duimnael|regs|300px|Kaap Vidal Kaap Vidal is 'n kusoord in die St. Lucia-marinereservaat, noord-oos van St. Lucia, KwaZulu-Natal in die iSimangaliso-vleilandpark.
Cape Vidal is naby die plek waar die Dorothea skipbreuk gely het op 31 Januarie 1898. Die presiese plek waar die Dorothea gesink het is egter onbekend. Daar word vemoed dat 'n ketting wat deur skubaduikers in die baai gevind is, moontlik van die wrak afkomstig is.Ezemvelo KZN Wildlife - Cape Vidal , Besoek op 31 Mei 2012
Sien ook iSimangaliso-vleilandpark Kaap Vidalvuurtoring
Verwysings
Eksterne skakels Ezemvelo KZN Wildlife Resorts
Vidal Kategorie:KwaZulu-Natal