Die Kat se Snor is 'n Afrikaanse musiekgroep. Die groep is in 2010 gestig en bestaan uit die voorsanger Kobus "Die Kat" Dippenaar, Gerhard "Pappa G" Oosthuizen op baskitaarspeler, Joe Dippenaar op kitaar en Andrew "Spac" Lingwood op die dromme. Hulle gelyknamige debuutalbum, Die Kat se Snor, is op 1 Maart 2012 by Muldersdrif Laerskool bekendgestel. Vier van die groep se snitte is in die 2011-rolprent Hoofmeisie gebruik: Hoofmeisie, Skroefie Los, Hier By My en Almal Wil Net Liefde Hê.
Diskografie Die Kat se Snor, Hit Records, 2011
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Eksterne skakels Die Kat se Snor se tuisblad Hulle Facebook-blad
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe