duimnael|links|Die woord "Malayāḷam" in Malayalam-skrif duimnael|links|'n Malayalam-moedertaalspreker Malayalam (മലയാളം, Malayāḷam, [maləjaːɭəm]) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat 34 miljoen mense in Suidwes-Indië en Singapoer gepraat word. Malayalam is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate en gebiede Kerala, Lakshadweep en Pondicherry. Malayalam is nou verwant aan Tamil en word in die Malayalam-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Sien ook Malayalamse Wikipedia

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Drawidiese tale Kategorie:Kerala Kategorie:Tale van Indië Kategorie:Tale van Singapoer