Die Harkemase Boys is 'n Nederlandse sokkerspan in die Friese dorp Harkema (munisipaliteit Achtkarspelen). Die Harrekieten (soos hulle bynaam lui) se tuisveld is Sportpark De Bosk, wat 'n kapasiteit van 5 500 toeskouers het. Die span speel in die Saterdag Hoofdklasse (die vierde afdeling in Nederland).
Tans speel Lesly Fellinga (van Haïti), 'n speler wat vir sy nasionale sokkerspan uitdraf by Harkemase Boys, wat uitsonderlik is vir 'n Topklasse-span (vroeër het dit ook by Anton Jongsma (Curaçao) gebeur).
Bekende sokkerspelers Lesly Fellinga Anton Jongsma Marnix Kolder Martijn Barto
Kategorie:Achtkarspelen Kategorie:Nederlandse sokkerklubs