duimnael|links|Die woord "kannaḍa" in Kannada-skrif Kannada (ಕನ್ನಡ, kannaḍa, [ˈkʌnnəɖɑː]) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat 38 miljoen mense in Suidwes-Indië gepraat word. Kannada is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Karnataka. Kannada word in die Kannada-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.
Verwysings
Eksterne skakels
Robert Zydenbos (2020): A Manual of Modern Kannada. Heidelberg: XAsia Books (Open Access in PDF-formaat)
Kategorie:Drawidiese tale Kategorie:Karnataka Kategorie:Tale van Indië