duimnael|links|Die woord "oḍiā" in die Oriya-alfabet Oriya of Odia (ଓଡ଼ିଆ, oḍiā, [oɽi'a], ) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 32 miljoen mense in Oos-Indië gepraat word. Oriya is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate Odisha en Jharkhand. Oriya word in die Oriya-alfabet geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Indo-Ariese tale Kategorie:Odisha Kategorie:Tale van Indië