Puntjie lê aan die St. Sebastiaanbaai en op die oostelike oewer van die Duivenhoksrivier se mond. Hierdie vakansiedorpie is bekend om sy kapstylhuisies. Dit kan bereik word met ‘n grondpad vanaf Riversdal. Hierdie oord is egter privaateiendom.

Bibliografie Lantern, jaargang 11, no. 1, Julie 1961.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap