Robert Ebersohn (gebore in Bloemfontein, 22 Februarie 1989) is ’n rugbyspeler wat voorheen vir die Cheetahs op senter gespeel het in die Superrugbyreeks en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks. Ebersohn was kaptein van die Suid-Afrikaanse onder 20-span en het ook vir die Blitsbokke (die nasionale Sewesspan) uitgedraf.
Eksterne skakels
Ebersohn se profiel op itsrugby
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Alumni van die Universiteit van die Vrystaat