Hennie Daniller (gebore in Kaapstad, 5 April 1984) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n heelagter speel in die Superrugbyreeks en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks. Daniller is in 2003 gekies vir die Suid-Afrikaanse onder 19-span vir die Wêrekdkampioenskap. Hy het ook in 2005 vir die Suid-Afrikaanse onder 21-span by die IRR Wêreldkampioenskap gespeel.
Daniller het in 2014 aangekondig dat hy ’n kontrak met die Italiaanse klub Zebre geteken het.
Eksterne skakels
Daniller se profiel by www.itsrugby.co.uk
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Alumni van Paarl-gimnasium